Ander Gauteng Wittebroodspakkette

Flight Centre Associates

Flight Centre Associates
Annelize Koorts
Contact No: +27 (0)82 566 4016
visit website

ABOUT FLIGHT CENTRE ASSOCIATES

Om jou wittebrood te beplan is seker een van die mees opwindende dinge oor trou. Laat die skoenlappers en romanse voortgaan na die "JA" woord en laat my toe om al die moeite en spanning te dra om uit te vind presies wat julle soek. Almal is uniek en julle wittebrood moet 'n ware weerspieëling van beide julle styl, smaak en belange wees. Wanneer julle moet kies waar julle wil lheen gaan, onthou die wereld is julle oester! 

Met 17 jaar ondervinding as 'n reis agent, het ek al die plesier gehad om vele paartjies na hulle droom bestemmings toe te stuur van 'n eksotiese avontuur in die oerwoude van Indonesie of net drankies te drink op 'n tropiese strand in Thailand of Mauritius of in een van die die mees romantiese stede, Parys se strate hand aan hand te gaan stap en nougat eet. Sommige paartjies kies selfs meer as een bestemming en niks is onmoontlik nie. 

Jy sal nie jou trou beplanning in 'n amateur se hande los nie, so hoekom moet jou wittebrood anders wees nie? Met voorkennis van ongelooflike en inspirerende bestemmings, toegang tot die beste pryse wat julle harte sal warm maak na al die troue kostes en die steun en ondersteuning van 'n internasionale reis maatskappy, kan ek nie wag om julle te help om die perfekte wittebrood waaroor julle altwee oor gedroom het te beplan nie.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Flight Centre Associates.
Have a comment regarding Flight Centre Associates? Submit a review using the form above.

  • SHARE FLIGHT CENTRE ASSOCIATES: