U Film It

U Film It
Gerrie Janse Van Vuuren
Contact No: +27 (0)73 210 3935
visit website

ABOUT U FILM IT

Welkom by u film it waar ons 'n unieke diens vir die eerste keer in Suid-Afrika aanbied. Ons lei jou deur die proses om ons kameras te gebruik om jou eie troue af te neem - familie en vriende speel dus videograaf en vang die spesiale oomblikke vas. Ons by u film it help met die beplanning en struktuur van die produksie en neem dan die videomateriaal en omskep dit in 'n geredigeerde meesterstuk van jou groot dag.

As getroude paartjie kry jy dan soveel meer inhoud teen 'n baie meer bekostigbare prys, maar steeds met 'n professionele afwerking. As hierdie opsie nie vir jou is nie bied ons ook 'n professionele trouvideo-diens by Intwine Wedding Movies. Kontak ons sodat ons albei opsies in detail kan bespreek en 'n pakket vir jou kan saamstel wat jou beursie en unieke behoeftes pas!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for U Film It.
Have a comment regarding U Film It? Submit a review using the form above.

  • SHARE U FILM IT: