Met ons jarelange ondervinding bied ons vir al die spesiale geleenthede die volgende: Video-opnames op video / DVD met fotos gemaak met passie,kreatiwiteit en noukeurige weergane van die oomblik.
Met die jarelange toewyding van meer as een duisend troues, verlowings en ander spesiale geleenthede kan ons getuig van die mooiste trourokke, ruikers, blomme en die pragtigste agtergronde.
Ook het ons die romantiese, komiese,nostalgiese en uiters gelukkige oomblikke saamgevat op ons opnames en fotos, wat selfs geharde manne en vroue ‘n traan in die oog laat ervaar het.
Ons beloof om alle, gemoedstoestande, prag en praal in ons opnames te verewig
There are currently no reviews for Studio Alpha.
Have a comment regarding Studio Alpha? Submit a review using the form above.