Kenosis Photography

Kenosis Photography
Dieter Zietsman
visit website

ABOUT KENOSIS PHOTOGRAPHY

Kenosis Fotografie is passievolle kunstenaars en storie vertellers. Elkeen van ons het 'n storie om te vertel en jou groot troudag is sekerlik een van die mees belangrikste gebeurtenisse in jou lewe. Met Kenosis se styl en passie sal jy seker wees dat jy 'n visuele meesterstuk gaan kry wanneer dit kom by jou trou video. Dit is die dag wat jy graag wil vasvang sodat generasies wat kom jou storie kan beleef.

Een dag wanneer ons terugkyk wil ons graag vir mense en ons kinders ons storie vertel. Kenosis beskik oor mense wat 'n passie het vir kuns en fotografie en hulle werk is om jou storie vas te vang sodat elke oomblik van jou groot dag nie verlore sal gaan nie. Skakel gerus vir Dieter Zietsman, eienaar en professionele foto en videograaf by Kenosis of besoek hulle webwerf by om meer van hulle ongelooflike werk te sien.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Kenosis Photography.
Have a comment regarding Kenosis Photography? Submit a review using the form above.

  • SHARE KENOSIS PHOTOGRAPHY: