JPB Media Productions

JPB Media Productions
Jaun or Chane
Mobile: +27 (0)76 654 3276
Mobile: +27 (0)79 777 5956
visit website

ABOUT JPB MEDIA PRODUCTIONS

JPB Media Production is ‘n produksie maatskappy gebaseer in Pretoria. Ons strewe om aan al ons kliente ‘n professionele diens te lewer wat spesifiek is vir hulle behoeftes. Ons verskaf ‘n top gehalte foto en video diens met ‘n toegewyde, vriendelike en kundige pruduksie span wat spesifiek fokus op kwalitiet en kliente satisfaksie. Ons goed opgeleide span benader elke taak met kreatiwiteit.

Ons eindpaal is om die nommer EEN keuse te word om jou troue vas te vang in ‘n kreatiewe en buiten gewone manier. Ons glo dat dit hier is waar ons ons ware kreatiwiteit kan uitdruk en steeds bly in die streng verwagtinge van trou paartjies wat ‘n kwaliteit produk verwag.

Kontak ons gerus vir ‘n gratis kwotasie of om meer uit te vind oor ons dienste.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for JPB Media Productions.
Have a comment regarding JPB Media Productions? Submit a review using the form above.

  • SHARE JPB MEDIA PRODUCTIONS: