First Kiss Cinematic Wedding Films

First Kiss Cinematic Wedding Films
Mobile: +27 (0)76 151 1251
visit website

ABOUT FIRST KISS CINEMATIC WEDDING FILMS

First Kiss is 'n bekostigbare opsie vir trou videografie wat 'n elegante, dog eenvoudige troufilm van jou mooiste dag bied.  Wanneer daar nie 'n baie groot begroting vir video is nie, is die opsies en kwaliteit maar altyd beperk.  First Kiss bied 'n bekostigbare oplossing vir paartjies met kostebesparende tegnieke sodat jy die beste van beide kan hê:  Kwaliteit en ervaring teen 'n bekostigbare prys!

First Kiss het kameramanne in beide Gauteng Noordwes - dit beteken dat Gauteng, Noordwes en Vrystaat troues baie maklik binne ons bereik is en ons pakket sluit ook vervoer - en verblyfkostes in Gauteng, Noord-Wes en dele van die Vrystaat in.  Ons sal egter die land deurkruis om te help om jou mooiste dag vas te vang!

First Kiss is 'n afdeling van White Motion Films - een van die leiers in die troufilm bedryf.

Besoek gerus ons webtuiste by www.firstkiss.co.za om meer uit te vind oor wat ons bied en moenie huiwer om ons te kontak nie - ons sal graag deel wil wees van jou groot dag!

GALLERY

Videos

First Kiss's Marteni en Chappy
Charlene and FJ's Trou Dag

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for First Kiss Cinematic Wedding Films.
Have a comment regarding First Kiss Cinematic Wedding Films? Submit a review using the form above.

  • SHARE FIRST KISS CINEMATIC WEDDING FILMS: