E-motive Films

E-motive Films
Renee Marais
Mobile: +27 (0)83 347 7223

ABOUT E-MOTIVE FILMS

Die trou video is tradisioneel bedoel om ‘n dokumentêr te wees. Ons het besluit om die eentonigheid te breek en ‘n trou video ‘n vermaaklike ervaring te maak.

Ons trou videos word vervaardig om emosies en gevoelens aan te raak. Om dit effektief te doen is ons sensitief ingestel tot menslike emosies in spel, om dit vas te lê. ‘n E-motive video moet gesien word om waardeer te word, woorde alleen kan dit nie beskryf nie.

Ons is gebaseer in Centurion en ideaal geleë om tot julle diens te wees, in en om Gauteng.

Ons sal julle graag wil bystaan om julle troudag ‘n oomblik vir ewig vas te lê, op DVD.

Ons sien uit om van julle te hoor.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for E-motive Films.
Have a comment regarding E-motive Films? Submit a review using the form above.

  • SHARE E-MOTIVE FILMS: