Boland Weddings Photography and HD Videography

Boland Weddings Photography and HD Videography
Markus Gericke
Mobile: +27 (0)72 386 9018
visit website

ABOUT BOLAND WEDDINGS PHOTOGRAPHY AND HD VIDEOGRAPHY

Boland Weddings doen meer as net die dokumentering van julle spesiale dag, ons sit uit om die opwinding, die emosie... en die kern van julle troudag vas te vang. 'n Puik oog vir detail, ons diskrete benadering, kreatiewe kamera werk asook redigering, verseker dat julle trou video iets is wat julle sal koester vir die res van julle lewens saam.

Van die vlinders in die maag terwyl die bruid reg kry, tot die bruidegom se glimlag as sy in die paadjie afstap, die uitruil van beloftes, die gejuig van die gaste en natuurlik die bekende strooijonker toespraak - sonder n trou video word hierdie oomblike vinnig net 'n herhindering... 'n Video is gewoonlik die laaste ding waarvoor daar beplan word, tog, na die fotos, is dit die eerste ding wat julle gaan soek na die groot dag verby is.

In die bedryf vanaf 2010, het ons daarin geslaag om het ons vinnig daarin geslaag om 'n sterk reputasie op te bou vir ons professionaliteit, omgee en entoesiasme. Alle videos word opgeneem in HD formaat en kom met maklik gebruikbare menus, die musiek van jou keuse en 'n unieke DVD kassie wat spesiaal vir julle ontwerp is deur 'n grafiese ontwerper.

“Remember memories fade away, but (motion) pictures last forever.”

GALLERY

Videos

Gideon and Marlene wedding preview, Allesverloren Riebeek Wes - 21 April 2018
Mornay and Charne wedding preview, Blue Bay Lodge Saldanha - 10 March 2018
Ross and Coral wedding preview, Hudsons Vredenheim - 15 March 2018
Denzil & Elerin wedding preview, Bakenhof Wellington - 17 March 2018

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Boland Weddings Photography and HD Videography.
Have a comment regarding Boland Weddings Photography and HD Videography? Submit a review using the form above.

  • SHARE BOLAND WEDDINGS PHOTOGRAPHY AND HD VIDEOGRAPHY: