Barefeet Videography

Barefeet Videography
Summer, Thomas, Bernard
Mobile: +27 (0)72 023 7154
Mobile: +27 (0)72 734 2928 / +27 (0)72 591 0775
visit website

ABOUT BAREFEET VIDEOGRAPHY

Barefoot Videography is a ‘n gedugte span videograwe wat hulle daarop toespits om jou spesiale dag met hart en siel vas te vang. Wat ons betref is daar niks meer heilig en pragtig as die dag wat ‘n man en vrou kies om die res van hul lewens met mekaar te deel nie. Dit is daarom vir ons ‘n absolute eer en voorreg om hierdie eens-in-‘n-leeftyd oomblik verewig vas te vang, en vir die bruid en bruidegom ‘n kosbare herhinnering te skep.

Ons fokus is op egtheid, en ons is veral lief daarvoor om in te “zoom” op daardie klein detailtjies wat die paartjie en hul troue uniek maak. Só verseker ons dat elke enklele trouvideo enig in sy soort is en die ware liefdesverhaal vertel.

Al ons videos is HD-kwaliteit en daar is altyd twee kameramanne op die troudag teenwoordig om te verseker dat ons nie ‘n enkele kosbare oomblik misloop nie.

Bo en behalwe ons video-pakkette bied ons ook fotografie-dienste aan – in samewerking met ons sister-maatskappy, Echo Wood Photography. Kontak ons gerus vandag nog vir meer inligting oor ons fantastiese video- en fotografie-pakkette.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Barefeet Videography.
Have a comment regarding Barefeet Videography? Submit a review using the form above.

  • SHARE BAREFEET VIDEOGRAPHY: