Status Luxury Vehicles

Status Luxury Vehicles
Contact No: +27 (0)86 110 0108
visit website

ABOUT STATUS LUXURY VEHICLES

Veels geluk met julle verlowing!  Die datum is vasgestel, die venue is geboek en al wat nog gedoen moet word is om te besluit op die gepaste troukar. Goeie nuus – jy is by die regte plek!  Hier by Status Luxury Vehicles, is ons trots op ons omvattende vervoer oplossings wat ons bied om toe te vertrou dat die bruidspaar net kan terug sit en hulle spesiale dag geniet.  

Die regte troukar is altyd die laaste ding op enige nuwe bruid of bruidegom se lysie.  Gelukkig, is dit die eerste ding op ons s͛n.  Om  ͚n troukar te huur is sonder twyfel hoogs stresvol en ons besef dat met al die reelings wat gepaard gaan vir die perfekte dag, dat hierdie die laaste is waaroor jy jouself wil bekommer.  Ons het met sorg ons huurvoertuig pakkette vir troues saamgestel om jou behoeftes te pas en om  ͚n diens te lewer wat jou reelings perfek sal afrond. 

Ons verseker dat die voertuig op jou spesiale dag:  

Betyds sal arriveer om u op te laai by die ligging van u keuse͚n Professionele en gekwalifiseerde chauffeur sal hê In  ͚n uitmuntende toestand sal wees. Ons het  ͚n groot verskeidenheid geskikte huurvoertuie wat geselekteer is vir troues om selfs in die mees uitdagende kliënt se behoeftes te voldoen.  Eenvoudig gestel:  kies  ͚n voertuig wat die beste pas by jou styl en persoonlikheid.  Vir die meer avontuurlustige bied ons  ͚n self huur opsie om van te kies, soos die Aston Martin of Porsche.  Neem jou en jou bruid self tot by die voorstoep van die trou venue in rooi tapyt styl. Dit is tot moontlik om die hele gevolg te vervoer in  ͚n soortgelyke manier.  Byvoorbeeld, die bruidspaar kan vervoer word in  ͚n Mercedes Benz S-klas, en laat die res volg in een van ons vele Mercedes Benz C-klasse.  Wat jy ookal begeer, ons kan die oplossing bied. 

Ons diens sluit die volgende in, met komplemente:

  • 'n Lint vir die voertuig in die kleur van jou keuse 
  • Gebottelde water 
  • Sneesdoekies 

Peppermente By Status Luxury Vehicles, sal ons verseker dat jou troudag vlot verloop, ten spyte van die voertuig van jou keuse. E-pos vandag nog jou versoek aan ons, ons sal spoedig reageer op jou navraag. 

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Status Luxury Vehicles.
Have a comment regarding Status Luxury Vehicles? Submit a review using the form above.

  • SHARE STATUS LUXURY VEHICLES: