Up a Tone

Up a Tone
JP or Dean
Mobile: +27 (0)71 868 3114
visit website

ABOUT UP A TONE

UP A TONE – troues, musiek & vermaak bied 'n gesofisikeerde en professionele diens vir enige en alle behoeftes vir jou huweliksonthaal.

Ons ondervinding en wye netwerk van musikante, DJ's, klank, ligte, dekor en bloemiste dienste verskaf 'n vars perspektief en maak dit maklik en moontlik om 'n droomseremonie en onthaal te reël.

Musiek en kunstenaars maak enige onthaal spesiaal en verleen styl en klas aan jou spesiale dag. Ons gebruik slegs gekeurde musikante en DJ's wat enige smaak bevredig en verskaf hetsy Jazz Ensembles, Klassieke Kwartet, Spaanse Kitaar , selfs Skotse Doedelsak.

Skakel ons gerus vir uitmuntende diens, kompeterende pryse en vriendelike terugvoer met honderde gelukkige bruide.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Up a Tone.
Have a comment regarding Up a Tone? Submit a review using the form above.

  • SHARE UP A TONE: