Zakopane Country Village

Zakopane Country Village
Contact No: +27 (0)71 265 9262
visit website

ABOUT ZAKOPANE COUNTRY VILLAGE

Zakopane is geleë in Brits, sowat 15 km vanaf Hartbeespoort Dam op die R511. Ons venue is n rustige paradys sonder die gejaag en gewoel van die stad, maar naby genoeg aan Rustenburg, Pretoria en Johannesburg. Ons venue met inheemse bome ,pragtige tuin, n dam met water lelies, donkies dra by tot die idiliese prentjie om u troue onvergeetlik te maak.

Ons het n pragtige kapel en n ruim onthaal saal wat 50 - 200 gaste kan akkomodeer. Ons het ook akkomodasie beskikbaar vir 68 gaste. Ons venue is eksklusief vir u gebruik op dag van troue . Ons streef daarna om u dag vir u en u gaste onvergeetlik te maak .

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Zakopane Country Village.
Have a comment regarding Zakopane Country Village? Submit a review using the form above.

  • SHARE ZAKOPANE COUNTRY VILLAGE: