The Venue

The Venue
Mareli van der Merwe
Mobile: +27 (0)87 310 4319
visit website
Address: The Venue, Farm 1F7, Hartswater, 8570 GPS: S 27 48.872; E 024 47.983

ABOUT THE VENUE

‘n Huweliksbevestiging by The Venue, sal enige bruidspaar ‘n dag vol romanse en feesvieringe verseker.

Met ‘n rustige landelike atmosfeer, beloof dit om ‘n dag te wees waaroor jy nog altyd gedroom het. Flinke personeel en vriendelike diens voorsien in al u behoeftes, groot en klein.

The Venue is geleë langs die N18 hoofpad tussen Jan Kempdorp en Hartswater, ongeveer 112km vanaf Kimberley. Pragtige tuine en omgewing sorg vir die ideale agtergrond vir die neem van troufoto’s. Die fasiliteite en akkommodasie is geskik vir enige geleentheid. Uitstekende gastekamers sorg vir ‘n sorgvrye oornagverblyf.

Besoek gerus ons webtuiste vir meer inligting.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for The Venue.
Have a comment regarding The Venue? Submit a review using the form above.

  • SHARE THE VENUE: