The Nutcracker Country Retreat

The Nutcracker Country Retreat
Samantha
Mobile: +27 (0)83 794 5090
visit website

ABOUT THE NUTCRACKER COUNTRY RETREAT

Die “Nutcracker Country Retreat” is die uiterste rustiek, sjiek trou venue, geleë op ‘n werkende pecan-neut plaas in die heuwels van die Vredefort Dome.

Ons is slegs ‘n uur se ry vanaf Johannesburg, en is net buite Parys geleë. Ons trou seremonies word binne ‘n pragtige en oudwerêlds kerkie op die walle van die Vaalrivier gehou.

Ons bied aan ‘n unieke wegbreek naweek troue waar jy en jou gaste die ware gevoel van ‘n huweliks viering kan ervaar. Die naweek wegbreek bied jou en jou gaste die geleentheid om kwaliteit tyd saam te spandeer.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for The Nutcracker Country Retreat.
Have a comment regarding The Nutcracker Country Retreat? Submit a review using the form above.

  • SHARE THE NUTCRACKER COUNTRY RETREAT: