The Good Gesture

The Good Gesture
Linda
Contact No: +27 (0)11 455 5040
Mobile: +27 (0)61 905 7090

ABOUT THE GOOD GESTURE

Die Good Gesture Venue is geleë in die hartjie van die sprankelende Bedfordview in Gauteng, en is die ideale venue vir drankies en ete met vriende of ‘n besigheidsvergardering met jou kliënte of kollegas. Ons span werk hard om ‘n warm en vriendelike atmosfeer te skep, en smullekker kos en drankies me ‘n glimlag te bedien.

Die Good Gesture is die perfekte venue vir korporatiewe en private funksies soos opleidingssessies, groot verjaardgapartytjies, huweliksherdenkings en troues.

Ons bied alles wat jy benodig om jou droom geleentheid te beplan.

Venue huur vir ‘n funksie is R4000 en R1500 vir konferensies.

  • Blomme
  • Dekor ontwerp
  • Musiek
  • Spyseniering en veel meer...

Ons is van Dinsdag tot Sondag oop, van 11vm tot laat so kom loer gerus in om die venue te besigtig en met ons te gesels oor jou funksie.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for The Good Gesture.
Have a comment regarding The Good Gesture? Submit a review using the form above.

  • SHARE THE GOOD GESTURE: