The Class Room Wedding and Function Venue

The Class Room Wedding and Function Venue
Sumien Warwick
Contact No: +27 (0)28 316 3582
Mobile: +27 (0)83 978 3942
visit website
Address: The Village Centre, Sandbaai, Hermanus

ABOUT THE CLASS ROOM WEDDING AND FUNCTION VENUE

The Class Room trou venue is geleë in die pragtige kusdorp van Hermanus en bied jou ’n atmosfeer van styl en klassieke elegansie.

Die venue bied 100 sitplekke en is geleë by die ingang van Hermanus in die Village Sentrum, met ’n pragtige uitsig op die goed versorgde tuine en die asemrowende Hemel-en-Aarde berge op die agtergrond.

Kom geniet dus versnaperinge onder die veranda voor, of in ons tuin vierkant, voordat jy aansit vir ’n tradisionele ete smaaklik en stylvol voorberei deur ons talentvolle jong sjefs van Warwick’s sjefskool.

Kom hou jou huwelikseremonie in ons tuin, in ’n kapel in the mooi Hemel-en-Aarde Vallei of op die sand van een van Hermanus se pragtige strande.

Kontak ons onthaalkoördineerder om jou in aanraking te bring met al die plaaslike en professionele diensverskaffers om van hierdie spesiale dag ’n onvergeetlike ervaring te maak.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for The Class Room Wedding and Function Venue.
Have a comment regarding The Class Room Wedding and Function Venue? Submit a review using the form above.

  • SHARE THE CLASS ROOM WEDDING AND FUNCTION VENUE: