Stellenrust Wines

Stellenrust Wines
Ilse de Villiers
Contact No: +27 (0)21 880 2283
Fax: +27 (0)21 880 2284
visit website

ABOUT STELLENRUST WINES

Stellenrust Wynlandgoed is gelee in Stellenbosch, onder  die hange van die Helderberg berge.

Met asemrowende uitsig oor die wingerde na die berge, of die son wat sak agter Tafelberg, maak dit ons een van die gewildste trou “venues” in Stellenbosch. Ons “rustic” banketsaal kan gemaklik 220 gaste met n ruim dans vloer akkomodeer.

Ons het n passie om bruide se dag baie spesiaal en  onvergeetlik te maak.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Stellenrust Wines.
Have a comment regarding Stellenrust Wines? Submit a review using the form above.

  • SHARE STELLENRUST WINES: