Silver Cloud Game Lodge and Conference Centre

Silver Cloud Game Lodge and Conference Centre
Amanda Schoeman
Contact No: +27 82 685 7646
visit website
Address: Portion 4 of the farm Rhenosterhoekspruit Bela Bela Limpopo

ABOUT SILVER CLOUD GAME LODGE AND CONFERENCE CENTRE

Silver Cloud Lodge is 'n privaat-wildplaas, aan die voet van die  pragtige Waterberge. Geleë op 413 hektaar bosveld onder die Afrika son, bied Silver Cloud Lodge ongeëwenaarde gasvryheid wat beklemtoon word deur die warmte van grasdakke, klip en natuurlike materiale. Dit skep die perfekte agtergrond vir ‘n prentjie mooi troue.

 Die rustige atmosfeer en pragtige Bosveld omgewing, is die ideale plek om julle troudag uniek te maak. Ons toegewyde personeel sal julle bystaan met alle reëlings vir ‘n onvergeetlike ervaring. Ons is seker dat wanneer julle die pragtige, asemrowende omgewing besigtig en die die atmosfeer ervaar, sal julle saamstem dat dit die ideale plek vir julle spesiale dag is. Ons fasiliteite maak voorsiening vir +/- 120 gaste.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Silver Cloud Game Lodge and Conference Centre.
Have a comment regarding Silver Cloud Game Lodge and Conference Centre? Submit a review using the form above.

  • SHARE SILVER CLOUD GAME LODGE AND CONFERENCE CENTRE: