Ribbokkloof Lodge En Gasteplaas

Ribbokkloof Lodge En Gasteplaas
Ribbokkloof Lodge En Gasteplaas
Contact No: +27 (0)82 388 3247
Contact No: +27 (0)82 388 3249
visit website

ABOUT RIBBOKKLOOF LODGE EN GASTEPLAAS

Ribbokkloof is ‘n mielie en beesplaas in die hart van Mpumalanga, 45 kilometre van Middelburg.  Dit is ‘n ideale plek vir jou droom troue.  As jy graag ‘n gevoel van “rustic” en oud en nuut wil inkorporeer met ‘n ontspanne plaasatmosfeer, is dit die ideale plek vir jou.  Geleë in die hart van die Hoëveld tussen berge, klowe en vlaktes, is hierdie ‘n diamant weg van die stadsgewoel.  Ons saal (skuur) kan tot 200 persone onthaal.

Ons het ‘n paar plekke op die plaas wat geskik is vir jou trouseremonie. Hetsy ‘n uitsig oor die klowe, binne in ‘n bloekombos, by die dam of by die perdestalle waar die perde jou getuies kan wees.  Ons spyskaart voorsien vir alle smake.  Alhoewel boerekos en braai ons spesialiteit is. Dit pas by die ontspanne gevoel van die plaas. Ribbokkloof kan tot 56 gaste in die chalets akkomodeer.  Ons kampterrein het plek vir 30 kampeerders.  Gaste wat ‘n naweek van die troue wil maak kan gerus ons stap en bergfiets roetes probeer.  Vir die manne wat braaf is ons 4 x 4 roetes.  

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Ribbokkloof Lodge En Gasteplaas.
Have a comment regarding Ribbokkloof Lodge En Gasteplaas? Submit a review using the form above.

  • SHARE RIBBOKKLOOF LODGE EN GASTEPLAAS: