Ou de Stal

Ou de Stal
Stephanie Burger
Mobile: +27 (0)83 724 0419

ABOUT OU DE STAL

Laat ons u terug vervoer na 'n tyd van moeitelose elegansie. Die Ou Stal bied verskeie buitelug seremonie opsies: Ons weet elke paartjie is verskillend, en vir daardie rede skep ons persoonlike dae rondom elke viering. Hou u seremonie buite langs die dam, of tussen die bome wat gespikkelde lig laat speel oor hierdie romantiese omgewing.

Ons 200 jaar oue onthaal saal kan 150 gaste met 'n dansvloer akkommodeer, en is gebou in die ou Kaaps-Hollandse styl met versierde gewels, breë wit mure en die oorspronklike deur van die Coetzenburg Hotel - 'n instelling in lieflike Stellenbosch. Die gebou is verklaar as nasionale erfenisterrein deur die Stellenbosch se Munisipaliteit, en as sodanig opgeknap sonder om enige van die argitektoniese besonderhede te verander.

Aan die binnekant is nuwe lewe geblaas in hierdie ou dame, met die toevoeging van persoonlik handgemaakte kandelare, en 'n splinternuwe kroeggedeelte. Geleë slegs 2km vanaf historiese Stellenbosch, is daar oorvloed foto geleenthede saam met die perde asook klomp verskillende ruimtes op en om die landgoed.

Vir alle besigtigings en besprekings kontak Stephanie

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Ou de Stal.
Have a comment regarding Ou de Stal? Submit a review using the form above.

  • SHARE OU DE STAL: