Morgansvlei Country Estate

Morgansvlei Country Estate
Contact No: +27 (0)23 230 0877
Mobile: +27 (0)84 584 1820
Fax: +27 (0)86 512 9510
visit website

ABOUT MORGANSVLEI COUNTRY ESTATE

Morgansvlei is in die pragtige Tulbagh Vallei geleë. Dit is perfek vir 'n romantiese wegbreek oor 'n naweek, 'n konferensie of jou spesiale dag.

Al dateer die werkende plaas uit die 17de eeu, kry ieder en elk die gevoel van hedendaagse romanse, wat dit die perfekte venue maak vir 'n pragtige troue. Die historiese kerkie vervolmaak die seremonie.

Die landgoed beskik oor 15 kamers wat 30 gaste kan huisves. 'n Lieflike swem-area met braaigeriewe rond die ontspanningsarea af. Vir verdere ontspanning kan daar vis gevang word in die twee damme en vir die krieketliefhebbers is daar 'n pragtige krieketveld geleë tussen die wingerde - slegs die tweede van sy soort in die land.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Morgansvlei Country Estate.
Have a comment regarding Morgansvlei Country Estate? Submit a review using the form above.

  • SHARE MORGANSVLEI COUNTRY ESTATE: