Mooiplaatsie Function Venue

Mooiplaatsie Function Venue
Melanie
Contact No: +27 (0) 12 809 1199
Mobile: +27 (0)83 808 5331
Mobile: +27 (0)82 551 7201
Address: Plot 361, Mooiplaats Pretoria East
visit website

ABOUT MOOIPLAATSIE FUNCTION VENUE

Mooiplaatsie is in Oktober 2012 ge-open en 'n uitbreiding tot ons populêre Mooiplaatsie Country Estate, wat sedert 2010 gestig is. Akkommodasie is speels en luuks en individueel gedekor en slaap 44 gaste, gehuis in verskeie gastehuise en eenhede op die perseel - ideaal vir 'n naweek troue! Ons het 'n uitstekende bruidspaar-pakket net daarvoor!

Die venue is op die R104, Ou Bronkhorstspruit pad, sowat 7km vanaf Silver Lakes in Pretoria Oos.

Aards, met 'n Boere-sjiek gevoel, dog modern en skoon met elemente soos rots, hout en staalwerk in die saal en hout oopvou deure. Die hoogtepunt is die oop-lig kapel gestrek oor die plaasdam en hordes vetplante. Swane, eendjies, alpacas, geroeste karre, 'n rooi trekker en spuitfonteine maak deel van die venue se uniekheid. 

Ons hou familietroues in 'n vriendelike, rustige en informele rustieke omgewing en kan troues aanbied vanaf 80 tot 150 gaste.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Mooiplaatsie Function Venue.
Have a comment regarding Mooiplaatsie Function Venue? Submit a review using the form above.

  • SHARE MOOIPLAATSIE FUNCTION VENUE: