Monte Vista Venue

Monte Vista Venue
Contact No: +27 (0)10 595 4619
Mobile: +27 (0)72 300 5682
visit website
Address: 72, R563 (Hekpoort Rd), Protea Ridge, Krugersdorp

ABOUT MONTE VISTA VENUE

Tydens jou aankoms by Monte Vista, jy sal stom geslaan word deur die skoonheid van 'n skouspelagtige sonsondergang oor die berge wat jou omring. Met ons ope grasvelde, fonteine, tuine en asemrowende uitsig, sal jou fotograaf n leeftyd van herinneringe in styl kan vasvang.

Monte Vista bied n alles-insluitende pakket wat sal verseker dat jy en jou geliefde 'n skouspelagtige dag geniet terwyl ons na alles omsien van die beplanning tot uitvoering van jou onvergeetlike dag. Ons toegewyde professionele span staan reg on jou te ontmoet en jou te vergesel op jou opwindende reis...

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Monte Vista Venue.
Have a comment regarding Monte Vista Venue? Submit a review using the form above.

  • SHARE MONTE VISTA VENUE: