Karoo Gariep Nature Reserve

Karoo Gariep Nature Reserve
Contact No: +27 (0)82 567 9211
visit website

ABOUT KAROO GARIEP NATURE RESERVE

Kombineer n egte Karooplaas ondervinding met buffels en seekoeie, n luukse 4 ster lodge en etes wat deur die“Queen of the Kitchen “wenner 2017 voorbery word met mekaar.

In plaas van n baie duur en kort  troue in die stad , kan jy nou jou familie en vriende karoo toe bring vir n naweek lange troufees .  Braai , groot vure en baie kuier.

Ons is perfek in die middel van die land gelee – almal ry ewe ver. Net 8 km van die N1 hoofroete. Ons is die perfekte plek om familie en vriende halfpad te ontmoed.

Die karoo het 80 % reen lose dae en mooi weer , son en sonder malaria. Hierdie verminder baie risikos en jou kans vir n perfekte dag is baie groter.

 Groot bome ,  lowergroen grasperke , die gesing van voels wat jou soggens wakker maak ,en n oop, helder sterrehemel. Gebruik die natuur om jou groot dag perfek te maak.

Ons offer n als- in -een pakket van jou verblyf en etes,  tot n  “chappel”  , alles op dieselfde plek.

Vertrou ons met jou groot en daie belangrike dag ons sal dit graag baie spesiaal vir jou wil maak.

 Die venue word deur die eienaars bestuur.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Karoo Gariep Nature Reserve.
Have a comment regarding Karoo Gariep Nature Reserve? Submit a review using the form above.

  • SHARE KAROO GARIEP NATURE RESERVE: