Irene Farm

Irene Farm
Elaine Naude
Contact No: +27 (0)12 667 4822
Mobile: +27 (0)12 667 4822
Fax: +27 (0)79 872 9600
Address: Irene Farm, Nellmapius Drive, Irene, 0062
visit website

ABOUT IRENE FARM

Sedert 1889 word die Irene Dairy Farm deur vyf Van Der Byl generasies bestuur. In die Centurion platteland het die al n landmerk geword. Dis ‘n prentjiemooi juweel, weggesteek tussen Johannesburg en Pretoria. Vanaf O.R. TAMBO-Lughawe is dit net 25 min se ry. Dit spog met ‘n melkery-winkel, twee restaurante, sowel as die Irene Farm Konferensie sentrum. Hierdie sentrum kan omskep word volgens u persoonlike behoefte.

Dis ook die perfekte plek om ‘n sprokiesmooi troue te hou. Die oop ruimtes verleen die ideale plek om enige soort daglig-troue te beplan en te ontwerp. Daar is ‘n verskeidenheid areas vir die seremonie. Dan is daar ook ‘n oop ontvangsarea, wat deur reuse ou akkerbome oorskadu word. So, u sien, wat ookal u behoefte of begeerte: Ontbyt of ‘n feesmaaltyd of’ ‘n seremonie, ons is daar vir u!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Irene Farm.
Have a comment regarding Irene Farm? Submit a review using the form above.

  • SHARE IRENE FARM: