Ander Noord-Wes Venues

Gran Momento @ Casa Grande Lodge

Gran Momento @ Casa Grande Lodge
Craig Nel
Contact No: +27 (0)71 677 6678
visit website

ABOUT GRAN MOMENTO @ CASA GRANDE LODGE

Weggesteek agter ons Spaanse wit mure langs die R566 buite Brits NW is Gran Momento @ Casa Grande Lodge.

Hier by Gran Momento gee ons u Troue daardie ekstra glans, styl en panache. Geniet elegante spyseniering met n vriendelik tog professionele benadering en die kennis dat ons elke Troue daardie individuele aandag gee wat dit totaal uniek maak van enige voriges.

Ons weet presies hoe spesiaal u groot dag vir u is en dus glo ons dat alles perfek moet wees en verloop. Die oomblik wat u in kontak met ons tree sorg ons dat u op u gemak is en dat ons soveel aspekte van u toudag as moontlik na kan omsien en u sodoende so min as moontlik het om oor te bekommer , van blomme,koeke tot spesiale vesoeke en alles tussenin.

Ons is daartoe toegewy om u troue te omskep in n unieke en onvergeetlike dag en ervaring

Kontak ons gerus

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Gran Momento @ Casa Grande Lodge.
Have a comment regarding Gran Momento @ Casa Grande Lodge? Submit a review using the form above.

  • SHARE GRAN MOMENTO @ CASA GRANDE LODGE: