Diep in die Berg

Diep in die Berg
Contact No: +27 (0)12 807 4630
Fax: +27 (0)88 012 807 4640
visit website

ABOUT DIEP IN DIE BERG

Dink daaraan om te trou?

Ons fasiliteite sluit ‘n asemrowende kapel en twee luukse onthaalsale in, wat tussen 70 en 250 gaste gemaklik kan akkommodeer. Ons trouko-ordineerder kan jou help om jou spesiale dag haarfyn te beplan met onoortreflike persoonlike aandag. Die warm en vriendelike atmosfeer by Diep in die Berg, gepaardgaande met stylvolle dekor en immergroen tuine, sal verseker dat jy en jou gaste kan ontspan en jou troudag ten volle geniet!

Diep in die Berg is sentraal geleë naby die beste wat Pretoria bied. Ons is enkele minute van die N1 en N4 en slegs 45 minute van die OR Tambo Internationale Lughawe af.

Ons bied ‘n verskeidenheid pakkette om van te kies en is elke Saterdag van 9h00 tot 13h00 oop vir die publiek om na die perseel te kom kyk sonder om ‘n formele afspraak temaak. Ons hoop om julle gou hier by Diep in die Berg te verwelkom.

GPS ko-ordinate om by Diep in die Berg uit tekom: S25'46.902 E028'20.318

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Diep in die Berg.
Have a comment regarding Diep in die Berg? Submit a review using the form above.

  • SHARE DIEP IN DIE BERG: