De Hoek

De Hoek
Angelique
Contact No: +27 (0)14 577 9600
Fax: +27 (0)86 633 4250
visit website

ABOUT DE HOEK

Ekslusiewe en Intieme Troues by De Hoek Country Hotel in Magaliesburg - Waar drome in styl waar word!

Volle bruidsdiens word aangebied deur ons gespesialiseerde trou koordineerders. Hier is elke bruid vir ons uniek en elke troue besonders.

Waar elke romantiese element van die troudag fyn beplan - en met sjiek uitgevoer word. Die pragtige Engelse Tuin Tema is ideaal vir die intieme gastelys tot en met 60 gaste.

Van die bediende formele maaltyd tot die vonkelwyn en pragtige fasiliteite vir foto's is ons verseker ons kan jou dag ekstra spesiaal maak.

Kom gesels gerus met die span wat meer as 22 jaar se ondervinding in sprokiemooi troues!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for De Hoek.
Have a comment regarding De Hoek? Submit a review using the form above.

  • SHARE DE HOEK: