Ander Oos-Kaap Venues

Champagne Events & Function Venue

Champagne Events & Function Venue
Contact No: +27 (0)86 128 2259
Contact No: +27 (0)41 379 2391
Fax: +27 (0)86 633 0028
Address: 149 Old Seaview Road, Chelsea Conservancy, Port Elizabeth, 6011

ABOUT CHAMPAGNE EVENTS & FUNCTION VENUE

Champagne Events & Function Venue is die gewildste plek in die Oos-Kaap vir die perfekte viering.

Laat ons bekwame span u spesiale funksie beplan en reël.

Vir troues het on 3 unieke opsies vir u intieme Seremonie naamlik ons Boma en kapel tot ons blomryke gazebo, of u kan trou beloof in ons geheime tuin. 'n Bonus is dat die hele venue die dag aan u behoort. Die weelderige tuin is perfek vir foto's met die antieke klok en Liefdesbank terwyl die gaste canapés geniet onder die bome.

Vir die Korporatiewe mark bied ons spesiaal ontwerpte konferensie en funksie pakette vir alle besigheids funksies, beginnende met ‘n kreatiewe en strategiese visualisering van u funksie tot die foutlose uitvoering van elke faset.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Champagne Events & Function Venue.
Have a comment regarding Champagne Events & Function Venue? Submit a review using the form above.

  • SHARE CHAMPAGNE EVENTS & FUNCTION VENUE: