Cassamento

Cassamento
Anneke of Rencia
Mobile: +27 (0)82 499 7216
Mobile: +27 (0)82 577 8732
visit website

ABOUT CASSAMENTO

Casamento Trou Venue is die idiale plek om jou groot dag te vier. Met ons leuse “Liefde vul `n leeftyd en `n leeftyd begin hier” streef ons daarna om elke bruidspaar se grood dag ekstra spesiaal te maak sodat hul die wonderlike herhineringe aan die dag `n leeftyd saam met hul sal koester.

Ons lieflike tuine is idiaal vir daardie spesiale fotos. Ons beskik oor `n kapel waar 160 gaste met gemak kan sit sowel as `n lapa waar ons happies en sjeri vir die gaste bedien terwyl die bruidspaar fotos neem. Ons saal is ook baie prakties uitgele en kan maklik 160 gaste akkomodeer sowel as `n groot dansbaan. Ons het ook `n liefelike bruidskamer wat die bruid kan gebruik die dag van die troue en dit dien ook as 'n "honeymoon suite".

Ons vasilitiete is ook geskik vir ander funksies onder andere jaareind funksies, verjaarsdae, vroue oggende, konferensies en spanbou om maar net `n paar te noem.

Vir meer inligting kan jul ons vriendelike funksie koordineerders skakel en hul sal jul met graagte help.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Cassamento.
Have a comment regarding Cassamento? Submit a review using the form above.

  • SHARE CASSAMENTO: