Bon Cap Winery

Bon Cap Winery
Contact No: +27 (0)23 626 2073
Fax: +27 (0)23 626 1895
visit website

ABOUT BON CAP WINERY

Sowat 20km voor Robertson komende van Worcester, draai jy van die R60 af en volg die grondpad na Eilandia. Jou oog vang die verskillende voue en kleure van die bergreekse rondom jou en skielik kom jy oor ‘n bult met die pragtige vallei wat voor jou lê.   

Bon Cap is bekend vir sy alles-omvattende aanbieding vir kommervry en goed georganiseerde huweliksdag.  . 

 Dier onthaal saal kan tot 150 gaste met ‘n dansbaan akkommodee en vir intieme troues is daar ook ‘n kleiner onthaal area beskikbaar.  Seremonie opsies sluit o.a die ondergrondse vatkamer, die roostuin of ‘n antieke kerkie in.  Akkommodasie op die perseel en ‘n  lapa waar die families die vorige aand informeel bymekaar kan kom dra by tot die ideale wegbreek trou pakket.    ‘n Uitstekende bloemis en DJ, tafeldoeke, breekgoed, ens. is deel van die alles-omvattende aanbieding vir ‘n goedgeorganiseerde, kommervrye huweliksdag.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Bon Cap Winery.
Have a comment regarding Bon Cap Winery? Submit a review using the form above.

  • SHARE BON CAP WINERY: