Blue Horizon Estate

Blue Horizon Estate
Tracy-Lea
Contact No: +27 (0)73 083 7069
Contact No: +27 (0)82 066 4537
visit website
Address: Erf 441, Redhill Rd, Simons Town

ABOUT BLUE HORIZON ESTATE

By verre die beste uitsig……dis nou as jy heelbo op Redhill Road staan en afkyk oor Simonstad en die groter Valsbaai area.

Te midde van 'n majestieuse berg, asemrowende see -uitsig en 'n area geken aan sy rustigheid ,sal jy die stylvolle en intieme bymekaarkomplek ,Blue Horizon Estate, raakloop.

Blue Horizon Estate het die ideale ligging vir seremonies in die tuin, treffende binnenshuise huweliksfunksies , sowel as vir private en geïnkorporeerde byeenkomste.

Wanneer jy Blue Horizon Estate bespreek ,bespreek jy uitsluitlike gebruik vir die duur van jou funksie. Ons het ook ervare dames om u te help met die beplanning en koördinering van u droom funksie. Ons dienste sluit in die reël van trouseremonies op die strand, dekor, blomme, troukoeke, vermaak, 'n kroeg en vele mee

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Blue Horizon Estate.
Have a comment regarding Blue Horizon Estate? Submit a review using the form above.

  • SHARE BLUE HORIZON ESTATE: