Bergvallei Estates

Bergvallei Estates
Mobile: +27 (0)82 806 1260
visit website
Address: West Rand

ABOUT BERGVALLEI ESTATES

Bergvallei het ‘n Stellenbosch atmosfeer met sy wit en groen geboue, fonteine en beelde.  Dit het ‘n rustige atmosfeer en bied talle areas vir pragtige trou-fotos.  Daar is 2 venues en 2 kapelle om van te kies en kan van 60 tot 240 gaste akkommodeer.  Albei venues het vuurherte wat dit die perfekte plek vir ‘n gesellige winter troue ook maak. 

 

Bergvallei bied ook akkommodasie wat baie gelee is vir gaste wat wil oorslaap en vir die bruid om op die perseel gereed te kan maak.  Bergvallei is gelee in Mulderdsdrif aan die Wesrand, net van die R28/N14 hoofweg af.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Bergvallei Estates.
Have a comment regarding Bergvallei Estates? Submit a review using the form above.

  • SHARE BERGVALLEI ESTATES: