Arniston Spa Hotel

Arniston Spa Hotel
Contact No: +27 (0)28 445 9000
Fax: +27 (0)86 230 1208
visit website

ABOUT ARNISTON SPA HOTEL

Sê “Ja” in Waenhuiskrans

Die pragtige Arniston Spa Hotel is geleë in een van die Kaap se mooiste plekke letterlik 'n klipgooi weg van die warm Indiese Oseaan, ideaal vir 'n romantiese troue of wittebrood.

Met 60 luukse kamers, 'n rustige Spa en 'n restaurant wat nie net bekend is vir sy heerlike buffet ontbyt nie, maar ook vir sy ontspanne middagetes, gourmet aandetes en bekroonde wynlys. Jy kan droomverlore die woorde: "Ek beloof" uiter in die dorpie se klein kerkie of met ‘n asemrowende uitsig op die branders vanaf die hotel se grasperk.

Ons sal verseker dat jul groot dag waarlik ‘n magiese en onvergeetlike gebeurtenis is.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Arniston Spa Hotel.
Have a comment regarding Arniston Spa Hotel? Submit a review using the form above.

  • SHARE ARNISTON SPA HOTEL: