Accolades

Accolades
Zjaan-Muree or Charissa
Mobile: +27 (0)87 022 0370
visit website

ABOUT ACCOLADES

Welkom by Accolades Trou Venue, waar drome nog steeds waar word en herinneringe vorm vir 'n leeftyd.

Dit is ons hartklop om elke bruid & bruidegom hartlik in die Accolades familie te verwelkom . Hier sorg ons vir elkeen en begin saam met die eerste treetjie tot die dag van daardie groot oomblik waaroor daar so lank droom.

Die Venue: Ons Trots

Accolades is 'n pragtige Toskaanse Tiepe Venue wat verskeie opsies bied, soos ‘n seremonie in een van ons kapelle of buite onder ons asemrowende, een van ‘n soort KastanjeBoom. In kort, goeie diens, uitstekende kos en 'n indrukwekkende venue is ons spyskaart. Ons hartlike koördineerders, en professionele bestuurders, sjefs en kelners dra alles by tot ‘n onvergeetlike ervaring. Accolades bied al die dienste wat deur ‘n bruid benodig kan word, onder meer dekor, blomme, troukoeke, die ideale fotograaf en DJ, die perfekte trourok en nog vele meer.

Herhinneringe:

Accolades se natuurskoon, formele tuine en karraktervolle Toskaanse argitektuur, is enige fotograaf se paradys waar idilliese oomblikke in ewige herhinneringe vasgevang en bewaar word.

Verblyf:

Ons pragtige wittebrood suite met al sy bederfhede, is komplimentêr vir die bruidspaartjie vir die aand van die groot dag. Accolades bied ook 10 ander luukse suites vir vriende en wat sou wou verkies om oor te slaap

Sentrale ligging:

Accolades is n 4 ster venue in Midrand en is sentraal tussen Johannesburg en Pretoria, binne twee kilometer van die Midrand Gautrein-stasie af en Grand Central-lughawe en is slegs 25 minute se ry vanaf OR-Tambo Internasionale Lughawe.

Hiermee nooi ons jou hartlik uit vir ‘n toegewyde besigtiging en aanbieding deur Accolades se koordineerders.

Laat beskikbaarheid:

Oktober

  • 11 Oktober 2014
  • 25 Oktober 2014

November

  • 1st November 2014
  • 15th November 2014
  • 22 November 2014
GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Accolades.
Have a comment regarding Accolades? Submit a review using the form above.

  • SHARE ACCOLADES: