Timeless Bridal Couture

Timeless Bridal Couture
Wendy van Huyssteen
Mobile: +27 (0)81 880 3551
visit website

ABOUT TIMELESS BRIDAL COUTURE

Timeless Bridal Couture bied van die wêreld se mees gevestigde trourokreekse. Hierdie reeks bied tydlose vroulikheid en prag. Ons streef daarna om aan ons kliënte uitsonderlike kwaliteit rokke, 'n eksklusiewe verskeidenheid reekse asook onvergelykbare diens te lewer. Ons belê opreg in hierdie eens-in-'n-leeftyd ervaring wat op jou wag en ons waarborg ook dat jy die beste sal kry wat die industrie bied, opsoek na jou trourok.

Ons verwelkom die diversiteit van ons kliënte en kies dus 'n verskeidenheid reekse van reg oor die wêreld. Ons wil ook eksklusiwiteit en 'n verskeidenheid aan jou bied, terwyl ons die ervaring onvergeetlik maak! Ons reekse sluit in: Modeca, Jasmine Collection, Le Papillon en White One deur die wêreld beroemde Pronovias groep. Ons verstaan werklik hierdie eens-in-'n-leeftyd ervaring wat jy gaan onderneem en is toegewyd om die beste kwaliteit produk, teen die beste prys saam met 'n onvergelykbare ervaring aan te bied.

Kontak ons vandag om navrae te doen oor ons trourokpassings en reekse. As alternatief kan jy ook gerus ons webwerf besoek vir verdere inligting – Ons kan nie wag om van jou te hoor nie!

GALLERY
FOLLOW TIMELESS BRIDAL COUTURE

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Timeless Bridal Couture.
Have a comment regarding Timeless Bridal Couture? Submit a review using the form above.

  • SHARE TIMELESS BRIDAL COUTURE: