Sposabella Bridal Gowns

Sposabella Bridal Gowns
Contact No: +27 (0)31 312 0321
visit website

ABOUT SPOSABELLA BRIDAL GOWNS

Sposabella glo dat elke bruid op haar mooiste moet lyk vir haar troudag. Ons probeer hierdie 'n realiteit maak vir elke bruid deur hoe kwaliteit trourokke teen 'n bekostigbare prys te verkoop.

Dus voer ons top kwaliteit handelsmerke in van reg oor die wereld. Hierdie stel die bruid instaat om 'n verskydenheid van style te toets, sowel as die nuutste tendense te volg.

Sposabella is die trotse handelaar van Beautiful en Blue by Enzoani, Modeca, en vanaf Desember Avenue Diagonal by Pronovias Fashion Group. Laat ons vriendelike, professionele verkoops konsultante u help om u droomrok te vind. Besoek ons boetiek in Morningside Durban, Ma-Vry 9h00-16h00 en Sat 9h00-14h00. Ons werks slegs op afsprake, maak jou afspraak vandag om teleurstelling te voorkom.

Ons sien uit om u te ontmoet.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Sposabella Bridal Gowns.
Have a comment regarding Sposabella Bridal Gowns? Submit a review using the form above.

  • SHARE SPOSABELLA BRIDAL GOWNS: