Ander Wes-Kaap Trourokke

Olivelli Cape Town

Olivelli Cape Town
Natasha Colson
Contact No: +27 (0)21 913 1044
Mobile: +27 (0)84 683 0222
visit website
Address: 11 Nederburgh Street, Welgemoed, Bellville, Cape Town, 7530

ABOUT OLIVELLI CAPE TOWN

Elke bruidspaar het 'n unieke, intieme en persoonlike storie om te vertel. Alles omtrent julle troue se: Dit is ons. Dit is ons storie. En om die storie te begin, wat sal almal na kyk? Die bruid en haar trourok!

Eksklusief, Uniek en persoonlik is die woorde wat Olivelli Kaapstad Bruids Boetiek definieer! By Olivelli Kaapstad bied ons die bruid 'n feetjie verhaal ervaring wat persoonlik en uniek is - geskep rondom wat jy as bruid soek.

Olivelli Kaapstad bied die bruid eksklusiewe en wereld klas trou rokke aan wat gepaard gaan met 'n onvergeetlike en unieke passing ervaring!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Olivelli Cape Town.
Have a comment regarding Olivelli Cape Town? Submit a review using the form above.

  • SHARE OLIVELLI CAPE TOWN: