MLRD Bridal Design Studio

MLRD Bridal Design Studio
Marguerite
Mobile: +27 (0)79 524 3847
visit website

ABOUT MLRD BRIDAL DESIGN STUDIO

Jy droom dit, ons couture dit. Marguerite le Roux, Bridal Design Studio se primêre behoefte en visie is om na ons kliënte te luister, te verstaan en om rokke te skep wat hulle unieke persoonlikhede, voorkeure en liggaam komplimenteer en ons kliënte laat straal! 

"Die rok moet nie jou dra nie, maar jy die rok!"

Jy is pragtig en uniek dus druk jou persoonlikheid, styl en droom uit met 'n unieke ontwerpte en vervaardigde trourok of formele drag deur Marguerite le Roux. Ons spesialiseer in drapering, kant, kralewerk, handgemaakte couture en plus - grootte klere. Ons kliënte het nou ook die opsie om bestellings te plaas deur uit 'maak om te koop 'of ' maak om te huur ' opsies te kies.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for MLRD Bridal Design Studio.
Have a comment regarding MLRD Bridal Design Studio? Submit a review using the form above.

  • SHARE MLRD BRIDAL DESIGN STUDIO: