Kiki's Bou'Tique

Kiki's Bou'Tique
Kiki Cameron
Contact No: +27 (0)11 362 6957
Mobile: +27 (0)83 666 6887
Address: Nigelstraat 20, Selection Park, Springs

ABOUT KIKI'S BOU'TIQUE

Kies uit 'n wye reeks ingevoerde rokke van die beste kwaliteit en styl. By Kiki's word professionele diens verskaf en kliënte word voorsien van top gehalte inligting om haar dag spesiaal te maak.

Ons maak en hou ook voorraad aan van die volgende :

  • Trourokke
  • Elegante aandrokke
  • Skemerkelkierokke
  • Manspakke
  • Vader / moeder van die bruid / bruidegom - uitrustings
  • Modelrokke
  • Blommemeisierokke
  • Strooimeisierokke
  • Onderbaadjies, dasse/krawatte ens.
  • Hofknapies
  • Lingerie
  • Bikini's
  • Kousbande, juwele en nog baie meer

By Kiki's Boutique maak ons jou droomdag perfek!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Kiki's Bou'Tique.
Have a comment regarding Kiki's Bou'Tique? Submit a review using the form above.

  • SHARE KIKI'S BOU'TIQUE: