De La Vida Bridal Couture

De La Vida Bridal Couture
Contact No: +27 (0)11 784 2000
visit website
Address: 114 Sandton drive, Sandton Johannesburg

ABOUT DE LA VIDA BRIDAL COUTURE

De la vida bridal Couture, groothandelaar van al die ontwerper bruids reekse binne die Pronovias mode groep, bied elke bruid n wyer verskeindenheid rokke in alle prys klasse vir hul spesiale dag aan.  Hierdie asemrowende reeks kan nou gevind word in ons pragtige boetieks tussen Fourways en Sandton.  Hulle beplan ook om binnekort nie net n tak in Pretoria oop te maak nie maar ook ladwyd uit te brei. 

Van die oomblik wat jy De La Vida betree en betrokke raak by ons ontwerper reeks van die hoogste gehalte, is jou sintuie behoorlik gekielie deur die geure en reuke van vars gebakte lekkerneye, die beste sjampanje en watertand keuses van koffie.

Geniet 'n 90-minuut magiese rok pas in die ruim en luukse aanpas kamers, waar die stiliste verstaan dat elke bruid en ervaring uniek is en uit sien daarna om die reis saam met jou te begin. 

De La Vida kan nie wag om jou op n fantastiese reis van romanse, passie en liefde te neem, terwyl jy besig is om jou groot dag te beplan nie.

De La Vida Bridal Couture in FOURWAYS

Unit 18 Gantry
Corner Witkoppen and The Straight Street
Fourways
Johannesburg
0255

Tel: 011 431 4301

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for De La Vida Bridal Couture.
Have a comment regarding De La Vida Bridal Couture? Submit a review using the form above.

  • SHARE DE LA VIDA BRIDAL COUTURE: