Chiqwawa Wedding Dresses

Chiqwawa Wedding Dresses
Mobile: +27 (0)72 033 9412
visit website

ABOUT CHIQWAWA WEDDING DRESSES

ChiqWawa vervaardig droom trourokke teen sakpas pryse. Loer gerus na ons ontwerpe op ons webwerf of Facebook blad (ChiqWawa Wedding Dresses). Indien jou droomrok nie daar is nie, stuur gerus vir ons jou prentjie per epos vir ‘n kwotasie om jou perfekte trourok, aangepas volgens jou unieke behoeftes en voorkeure, te vervaardig binne jou begroting.

Ons het ‘n versameling rokke beskikbaar vir aanpas tydens konsultasies wat ook beskikbaar is vir onmiddelike aankoop. Nuwe rokke, gemaak volgens jou behoeftes en voorkeure, neem 12 weke om te vervaardig. Ons is geleë in Menlo Park, Pretoria, en sien bruide op 'n konsultasie-basis. Kontak ons gerus om jou konsultasie te reel. Die konsultasie sluit die pas van van die rokke in voorraad, asook persoonlike advies in.

Besoek ons interaktiewe bladsy op Facebook - ChiqWawa Wedding Dresses - vir die mees onlangse rokke beskikbaar vir pas, spesiale aanbiedinge ens. Ons sien uit om te help!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Chiqwawa Wedding Dresses.
Have a comment regarding Chiqwawa Wedding Dresses? Submit a review using the form above.

  • SHARE CHIQWAWA WEDDING DRESSES: