Bridal Wardrobe

Bridal Wardrobe
Contact No: +27 (0)12 348 3303
Mobile: +27 (0)71 352 9098
visit website
Address: Winkel 8, Lynnwood Bridge Retail, Hoek van Lynnwoodstraat en N1, Pretoria

ABOUT BRIDAL WARDROBE

Bridal Wardrobe bied gespesialiseerde advies asook besonderse ontwerpe. As die grootste verskaffer van Enzoani reekse in Afrika, sluit die reekse wat deur Bridal Wardrobe aangehou word Enzoani, Blue by Enzoani asook Beautiful by Enzoani in. Bridal Wardrobe fokus op trourokke met besonderse afwerkings, gemak asook buitengewone pas teen verskillende prysklasse om ‘n bekostigbare trourok aan elke bruid te bied. Bridal Wardrobe verskaf ook verskeie bruidsbykomstighede en strooimeisierokke van die bekende Badgley & Mischka en Love by Enzoani reeks.

Om die ervaring so gerieflik moontlik vir elke bruide te maak, bied Bridal Wardrobe ‘n verskeidenheid produkte en dienste aan. Bridal Wardrobe is oop aan die publiek van Maandag tot Sondag en bruide word vriendelik uitgenooi om die winkel te besoek. Kontak ons vandag en laat een van ons gekwalifiseerde konsultante jou help om die groot dag ekstra spesiaal te maak.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Bridal Wardrobe.
Have a comment regarding Bridal Wardrobe? Submit a review using the form above.

  • SHARE BRIDAL WARDROBE: