Blissfully Bridal

Blissfully Bridal
Elmari
Mobile: + 27 (0)63 855 4569
visit website
Address: 134 Kayburn Avenue, Randpark Ridge, Randburg, Johannesburg

ABOUT BLISSFULLY BRIDAL

By Blissfully Bridal word ons geinspireer deur die skoonheid, elegansie en vreugde wat hand-aan-hand met jou GROOT dag gaan - en, as jy, soos ons, n voorliefde het vir alles wat elegant, tydloos en klassiek is, dan is Blissfully Bridal bruids-boetiek die perfekte plek vir jou.

Ons bied elkeen van ons bruide nie net uitgesoekte en kwaliteit ontwerpers trou-rokke, juwele, sluiers en skoene nie, maar ook die nodige styl-advies om die soms uitdagende trourok-soek-ekspidisie heelwat makliker en baie meer genotvol te maak.

Kontak ons vandag nog sodat ons jou kan help om die heel belangrikste item op jou trou "to-do" lysie af te kan merk - ons kan nie wag om jou daarmee te help nie!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Blissfully Bridal.
Have a comment regarding Blissfully Bridal? Submit a review using the form above.

  • SHARE BLISSFULLY BRIDAL: