Ander Wes-Kaap Trourokke

Belle Donne Bridal

Belle Donne Bridal
Nadia de Beer
Contact No: +27 (0)21 839 4189
Mobile: +27 (0)82 218 1083
visit website

ABOUT BELLE DONNE BRIDAL

Beplan jy jou droom dag? Op soek na daardie spesiale voorkoms? Belle Donne Bruids Boetiek sal jou droom vir jou bewaarheid. Hierdie intieme boetiek bied ‘n elegante maar gemaklike omgewing om ‘n diverse verskeidenheid trourokke en aand rokke aan te pas.

Ons wye reeks trourokke verseker dat elke bruid haar unieke trourok sal vind, sonder om haar hele begroting op haar rok te spandeer. Ons aandag aan fyn besonderhede, ingevoerde materiale en die gebruik van outentieke perels en diamante afwerking, bied ons eksklusiewe uitrustings in gesogte style wat elke figuur se beste sal uitbring. Ons professionele leiding, leen ons toe tot die skepping van simmetrie, skoonheid en bekoring van die indivuduele bruid.

By Belle Donne maak ons dit ons missie om jou te help om die hele prentjie te vervolmaak. Ons veelsydige verskydenheid van bykomstighede wissel van halsnoere, armbande, oorbelle en handsakkies. Ons het ook n groot verskeidenheid haar bykomstighede soos tiaras, kopbande, knippies, kammetjies en nog vele meer. Ons sal jou individuele styl vervolmaak of dit nou modern, retro, klassiek of elegant is.

Ons is ook n amptelike verskaffer van W1 – The White One – Provonias Ontwerper groep, Barcelona. Besoek ons webwerf of maak ‘n afspraak en besoek ons boetiek om die ware skoonheid van ons rokke te sien. Belle Donne Bridal Boutique – die skep van herinneringe met panache

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Belle Donne Bridal.
Have a comment regarding Belle Donne Bridal? Submit a review using the form above.

  • SHARE BELLE DONNE BRIDAL: