Karolien's Cakes

Karolien's Cakes
Karolien
Mobile: +27 (0)74 423 6246

ABOUT KAROLIEN'S CAKES

Laat my toe om julle troudag nog meer spesiaal te maak met die perfekte troukoek! Ek sal die koek vir julle maak waaroor julle droom vir enige geleentheid.

Jou koek sal ontwerp en aanmekaar gesit word presies soos wat jy dit wil he! Ek het resepte wat jou na nog n happie sal verlang van wortelkoek, rooifluweelkoek, vanillakoek, sjokolade koek, vrugte koek en so voorts en so voorts die lys is eindloos!

So kontak my en stuur vir my n uitdaging dat ons saam n koek kan beplan oor wat jy droom en wat almal sal oor praat!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Karolien's Cakes.
Have a comment regarding Karolien's Cakes? Submit a review using the form above.

  • SHARE KAROLIEN'S CAKES: