Cakesational

Cakesational
Lydia Vermaak
Mobile: +27 (0)82 348 5967
Mobile: +27 (0)82 568 8483
visit website

ABOUT CAKESATIONAL

Soos die bruid die fokuspunt is by die seremonie, is die koek die fokuspunt by die onthaal. Elke koek, van rooi fluweel en vanilla met 'n verskil tot sjokolade met ganache, die verskeidenheid is eindeloos.
 
Die koek is 'n kunswerk wat mense sprakeloos laat. Kom laat ons jou inspireer met 'n koek wat ontwerp word net vir jou.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Cakesational.
Have a comment regarding Cakesational? Submit a review using the form above.

  • SHARE CAKESATIONAL: