Ander Gauteng Troukoeke

Cake Diva

Cake Diva
Riana de Bruin
Contact No: +27 (0)82 412 9953
Mobile: +27 (0)82 412 9953
visit website
Address: Op afspraak alleenlik.

ABOUT CAKE DIVA

Cake Diva spesialiseer in die ontwerp en versier van heerlike en skouspelagtige koeke vir enige spesiale geleentheid, okasie of viering! Elke kliënt se versoeke en bestelling word op ‘n individuele basis hanteer om te verseker dat die eindresultaat uniek is, en daar fyn aandag aan elke detail geskenk word.

Cake Diva bied die volgende opsies, om maar net ‘n paar te noem:

  • Troukoeke
  • Kinderkoeke
  • Ooievaarstee koeke
  • Doopkoeke
  • Verjaardagkoeke
  • Gespesialiseerde artistiese koeke

Die Cake Diva winkel is in die Krugersdorp area geleë, op die Wesrand naby Roodepoort en Muldersdrift. Kontak ons vandag nog om ‘n konsultasie of proesessie te bespreek!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Cake Diva.
Have a comment regarding Cake Diva? Submit a review using the form above.

  • SHARE CAKE DIVA: