Ander Wes-Kaap Strooimeisie-rokke

Jacoba Clothing

Jacoba Clothing
Anna
Contact No: +27 (0)21 448 5739
Mobile: +27 (0)84 602 1099
Fax: +27 (0)86 543 6492

ABOUT JACOBA CLOTHING

By Jacoba maak hulle dit super maklik om strooimeisie of Moeder van die bruid uitrustings te kry.

Jy kies die styl waarvan jy hou en hulle maak dit in jou kleur.

Al Jacoba se rokke is eenvoudig, maar stylvol en kan maklik gestileer word om met enige tema, persoonlikheid of geleentheid te gaan.

Hulle werk van vooraf ontwerpte basiese style wat jy kan aanpas en bestel in die grootte en kleur van jou keuse. Omdat jy die rok kan aanpas voor jy bestel , weet jy presies hoe dit aan jou lyf gaan lyk voor jy bestel.

Omdat dit Jacoba se doel is om die dinge wat spanning veroorsaak minder te maak, is daar nie enige tydrowende passings nie. Daar is genoeg spasie om te parkeer, aan te pas, die girls te ontmoet en te “brainstorm”! Geen afsprake nodig nie!

En as jy nie in die Kaap bly nie kan bestellings aanlyn hanteer en gepos word.

So as dit n geleentheid is om te WOW of as jy net op soek is na die perfekte strooimeisie rokke wat jy maklik weer kan dra, Jacoba behoort jou eerste stop te wees!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Jacoba Clothing.
Have a comment regarding Jacoba Clothing? Submit a review using the form above.

  • SHARE JACOBA CLOTHING: