Ander Wes-Kaap Spyseniers

Mon Ami - French Afrik Bistro

Mon Ami - French Afrik Bistro
Lucille Zwanepoel
Mobile: +27 (0)83 556 1238

ABOUT MON AMI - FRENCH AFRIK BISTRO

"Mon Ami - French Afrik Bistro" is 'n unieke vintage Franse koswaentjie wat ongelooflike disse aanmekaar kan slaan wat jou gaste se asem sal wegslaan. Ons "mobiele kombuis" kan basies enige plek parkeer wat ons in staat stel om die spyseniering van jou troue op enige plek te behartig.

Ons kosstyl kombineer Suid-Afrikaanse gunstelinge met n tikkie Fanse flair en die spyskaart word speicaal vir elke troue aangepas. Aan die einde van die dag werk ons hard om te verseker dat jy en jou gaste verras en tevrede is met elke happie!

Kontak ons vandag nog vir sypskaarte, pryse en kwotasies.

Bon Appetit!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Mon Ami - French Afrik Bistro.
Have a comment regarding Mon Ami - French Afrik Bistro? Submit a review using the form above.

  • SHARE MON AMI - FRENCH AFRIK BISTRO: